Hoërskool Nelspruit

Hoërskool Nelspruit

0.0 38.27MB 0 免费
版本 101.1.10 更新 2026-03-25 开发者 d6 group (Pty) Ltd
  • Hoërskool Nelspruit screenshot
  • Hoërskool Nelspruit screenshot
  • Hoërskool Nelspruit screenshot
  • Hoërskool Nelspruit screenshot
Hoërskool Nelspruit screenshot
Hoërskool Nelspruit screenshot
Hoërskool Nelspruit screenshot
Hoërskool Nelspruit screenshot

Description

'n Waardegedrewe skool van uitnemendheid, respek, eerlikheid en integriteit

'n Waardegedrewe skool van uitnemendheid, respek, eerlikheid en integriteit.

Ontvang die nuuste nuus en inligting vanaf Hoërskool Nelspruit direk op jou toestel.

Die Hoërskool Nelspruit toepassing is 'n geïntegreerde toepassing wat kommunikasie tussen die skool, ouers en leerders vergemaklik. Die toepassing bevat die meeste van die inligting wat 'n betrokke ouer, deur die loop van die jaar, mag nodig kry.

Die toepassing beskik ook oor die funksionaliteit om betalings vir skool/sportaangeleenthede te behartig.

Vir 'n meer persoonlike ervaring, kies die groepe waaraan u wil behoort sodat u slegs inligting wat vir u relevant is, sal ontvang.
分类: 教育(155215) 版本: 101.1.10 BundleId: za.co.d6.nellies 开发者: d6 group (Pty) Ltd 最近更新: 2026-03-25

应用内购买

1 个项目 1 种货币 CNY
1 中国

项目

¥ 0 CNY