WEET-app

WEET-app

0.0 43.75MB 0 Free
Version 1.0.13 Updated 2026-07-07 Developer Maroela Media
  • WEET-app screenshot
  • WEET-app screenshot
  • WEET-app screenshot
WEET-app screenshot
WEET-app screenshot
WEET-app screenshot

Description

Weet is 'n aanlyn ensiklopedie en e- naslaangids vir leerders

Weet is 'n aanlyn ensiklopedie en e- naslaangids vir leerders. Met dié platform wil ons aan leerders toegang gee tot goeie gehalte, betroubare inligting in Afrikaans, aanvullend tot die skoolkurrikulum, wat hulle in staat sal stel om naslaanwerk vir skooltake en -opdragte in Afrikaans te doen. Sodoende dra ons by tot Afrikaans-moedertaalonderrig op skool. Elke kind wat moeg is vir swoeg en sweet, kan uitvind by Weet! Weet is 'n
inisiatief van Maroela Media.

Bepalings en Voorwaardes: https://weet.co.za/bepalings-en-voorwaardes/
Category: Education(155215) Version: 1.0.13 BundleId: app.weet Developer: Maroela Media Updated: 2026-07-07

In-App Purchases

1 items 1 currencies
1 中国

Item

¥ 0 CNY