100+ Dieregeluide in Afrikaans

100+ Dieregeluide in Afrikaans

0.0 43.20MB 0 ¤38.00
Version 3.0 Updated 2020-04-26 Developer SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD
  • 100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot
  • 100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot
  • 100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot
  • 100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot
  • 100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot
100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot
100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot
100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot
100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot
100+ Dieregeluide in Afrikaans screenshot

Description

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prente van diere

Help jou kind om die eerste tree te gee, om taal aan te leer met meer as 100 belangrike eerste woorde en prente van diere.  Hierdie app spoor die kleinspan aan, om nie net diere te leer ken nie maar ook hulle geluide.  Dit wys ook watter wonderlike verskeindenheid van die diere daar in die wereld is van troeteldiere en plaasdiere tot insekte en wildediere.

Katogaries

*Diere van afrika
*Diere van australie
*Voels
*Plaasdiere
*Woude
*Insekte
*Oerwoud
*Oseaan
*Troeteldiere
*Poolstreke
*Riviere en mere
*Wilde diere
Category: Education(155215) Version: 3.0 BundleId: co.za.fdeysel.AfrDiere Developer: SMART GECKO SOFTWARE DEVELOPMENT (PTY) LTD Updated: 2020-04-26

In-App Purchases

1 items 1 currencies
1 中国

Item

¥ 38 CNY